Prinses Alice van die Verenigde Koninkryk

Prinses Alice (Alice Maud Mary; 25 April 184314 Desember 1878) was die derde kind en tweede dogter van koningin Victoria van die Verenigde Koninkryk. As vrou van Ludwich IV, Groothertog van Hesse, was sy die Groothertogin van Hesse.

Prinses Alice
Prinses van die Verenigde Koninkryk

Volle naamAlice Maud Mary
EggenootLudwig IV, Groothertog van Hesse
KindersVictoria, die Markiesin van Milford Haven
Groothertogin Elisabeth Fjodorowna
Irene, prinses Heinrich van Pruise
Ernst Ludwig, Groothertog van Hesse
Prins Friedrich
Aleksandra, die keiserin van Rusland
Prinses Marie
TitelsHKH die Groothertogin van Hesse en by Ryn
HKH prinses Ludwich van Hesse
HKH prinses Alice
HuisHesse
Sakse-Koburg en Gotha
VaderAlbert van Sakse-Koburg en Gotha
MoederVictoria van die Verenigde Koninkryk
Gebore25 April 1843; Buckingham-paleis, Londen
Oorlede14 Desember 1878; Darmstadt

Prinses Alice was die oumagrootjie van prins Philip, Hertog van Edinburg, die eggenoot van koningin Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk. Sy was ook die ma van Aleksandra, die keiserin van Rusland, vrou van tsaar Nikolaas II van Rusland.

Verwysings

wysig
Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Princess Alice of the United Kingdom