Prins Arthur van Connaught

Prins Arthur van Connaught (1883 - 1938) was die derde Goewerneur-generaal van Suid-Afrika. Hy is gebore in Windsor, Engeland en is die seun van die Hertog van Connaught. Hy was die Goewerneur-generaal en Hoë Kommissaris van 1920 tot 1924.

Prins Arthur van Connaught
Prins Arthur van Connaught

Ampstermyn
20 November 1920 – 21 Januarie 1924
MonargGeorge V
Eerste ministerJan Christian Smuts
Barry Hertzog
Voorafgegaan deurSydney Charles Buxton
Opgevolg deurAlexander Cambridge

Persoonlike besonderhede
GeboreArthur Frederick Patrick Albert
13 Januarie 1883
Windsor-kasteel, Berkshire
Sterf12 September 1938 (op 55)
Londen, Engeland
Eggenoot/-notePrinses Alexandra, 2de Hertogin van Fife
Kind(ers)Alastair, 2de Hertog van Connaught en Strathearn

Militêre Diens
LojaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Diens/Tak Britse Weermag
Jare in diens1901–1922
RangKolonel
EenheidRoyal Scots Greys
Oorloë/VeldslaeEerste Wêreldoorlog

Bron wysig

Voorafgegaan deur
Sydney Charles Buxton
Goewerneur-generaal van Suid-Afrika
1920–1924
Opgevolg deur
Alexander Cambridge