Prefekture van Japan
Die prefekture van Japan is Japan se 47 sub-nasionale jurisdiksies. Dit bestaan uit een metropool (都 to), Tokio; een rondgang (道 dō), Hokkaido; twee stedelike prefekture (府 fu), Osaka en Kioto; en 43 ander prefekture (県 ken). In Japannees word algemeen na hulle verwys as todōfuken (都道府県). Prefekture is regeringsliggame wat groter as stede en dorpe is. Elke prefektuur word gelei deur 'n direk verkose goewerneur en 'n enkelkamerparlement.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsAardverwarmingJacques LootsWikipedia:Wat Wikipedia nie is nieCarles PuigdemontVarkgriepTropiese sikloonMagda van BiljonDroogteNazi-DuitslandSeksAdolf HitlerErfenisdag (Suid-Afrika)Suid-AfrikaEkonomiese sektorMieliestronkWiki HowKlimaatsverandering in Suid-AfrikaWaterbesoedelingHolocaustMenseregteTweede WêreldoorlogPornhubLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:GebruikersportaalAardbewingFlydubaiHemelvaartsdagKlimaatveranderingApartheidKategorie:Artikels met NTA-identifiseerdersWikipedia:GeselshoekieSeksposisieJan BloukaasCleopatra VIISwangerskapMonopolie