Peter Debye

Peter Joseph William Debye (24 Maart 1884 in Maastricht2 November 1966 in Ithaca, New York) was 'n Nederlands-Amerikaanse fisikus en 'n fisiese chemikus, en 'n Nobelprys vir Chemiewenner (1936).[1] Hy is een van die opstellers van die Debye-Hückel vergelyking wat te doen het met elektrolietoplossings.

Peter Debye
Peter Debye in 1912

GeboortenaamPeter Joseph William Debye
Gebore24 Maart 1884
Maastricht, Nederland
Oorlede2 November 1966
Ithaca, New York, Verenigde State
BurgerskapVlag van Nederland Nederland
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
VakgebiedFisika
Chemie
Instelling(s)Universiteit van Zürich (1911–12)
Universiteit van Utrecht (1912–14)
Universiteit van Göttingen (1914–20)
ETH Zürich (1920–27)
Universiteit van Leipzig (1927–34)
Universiteit van Berlyn
Cornell Universiteit (1940–50)
Alma materRWTH Aachen
Universiteit van München
Doktorale promotor(s)Arnold Sommerfeld
Doktorale student(e)Lars Onsager
Paul Scherrer
Raymund Sänger
Franz Wever
George K. Fraenkel
Fritz Zwicky
Bekend virDebye se model
Debye se ontspanning
Debye se temperatuur
ToekenningsRumford se medalje (1930)
Lorentz se medalje (1935)
Nobelprys vir Chemie (1936)
Willard Gibbs se toekenning (1949)
Max Planck se medalje (1950)
Priestley se medalje (1963)
Nasionale Medalje van Wetenskap (1965)

Verwysings wysig

  1. "The Nobel Prize in Chemistry 1936" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2018. Besoek op 8 Oktober 2017.

Eksterne skakels wysig

🔥 Top keywords: