Ornitologie
(Aangestuur vanaf Ornitoloog)
Ornitologie is 'n tak van dierkunde wat voëls bestudeer. Die woord is afgelei vanaf Grieks: ὄρνις of ὄρνιθος, ornis of ornithos, "voël"; en λόγος, logos, "kennis". Dit behels die klassifikasie van verskillende voëls, waarneming van gedrag, trekgewoontes, geluide en vliegwyses.
'n Ornitoloog is dus 'n voëlkenner.
Bekende ornitoloë wysig
- Karel Lucien Bonaparte, Franse ornitoloog wat talle spesies beskryf het.
- John Gould, wat die voëls van Australië bestudeer het.
- Francois le Vaillant, wat die Kaap in die 18de eeu besoek en verken het.
- O.P.M. Prozesky, voëlkundige by die Transvaal Museum
- Phil Hockey, onder meer die medeskrywer van Sasol Voëls van Suider-Afrika.
- Austin Roberts, die boek Roberts' Birds of Southern Africa dra sy naam.
Sien ook wysig
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJacques LootsSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepJan BloukaasCarles PuigdemontAardverwarmingSuid-AfrikaDroogteErfenisLydia WinchesterErfenisdag (Suid-Afrika)Kategorie:Artikels met WorldCat-VIAF-identifiseerdersNazi-DuitslandWiki HowGeweldSwangerskapSeksGordelroosTropiese sikloonMenseregteAardbewingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaApartheidPornhubTrappe van vergelykingMieliestronkHemelvaartsdagEkonomiese sektorBek-en-klouseerTweede WêreldoorlogBoelieryRobbeneilandCleopatra VIISkarlakenkoorsHeks van HexrivierSeksposisieOlifant