Oradea (uitgespreek /oˈrade̯a/, Duits: Großwardein, Hongaars: Nagyvárad) is 'n stad in noordwestelike Roemenië. Volgens die 2011-sensus het die stad 196 367 inwoners gehad, waarvan 'n beduidende minderheid Hongare was (45 305; 24.9%). Oradea lê omtrent halfpad tussen die stede Arad en Satu Mare en is op die oewer van die Crișul Repede-rivier geleë.

Oradea • Grosswardein
Nagyvárad • Veľký Varadín

KaartWapen
Vlag
 Land Roemenië
 Koördinate47°04′N 21°55′O / 47.067°N 21.917°O / 47.067; 21.917
 Stigting1113
 Oppervlak: 
 - Totaal156,2 km²
 Hoogte bo seevlak142 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2011)206 614
 - Bevolkingsdigtheid1 172/vk km
 TydsoneUTC+2
 - SomertydUTC+3
 BurgemeesterIlie Gavril Bolojan
 Amptelike Webwerforadea.ro

Geboortes wysig

Eksterne skakels wysig