Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) van Suid-Afrika is 'n nie-politiese organisasie wat sedert April 1994 Suid-Afrika se nasionale, provinsiale en munisipale verkiesings administreer.

Onafhanklike Verkiesingskommissie van Suid-Afrika
Agentskap oorsig
Stigting1996-10-17
JurisdiksieRegering van Suid-Afrika
HoofkantoorVerkiesingshuis, Centurion
Agentskap bestuurdersVuma Mashinini, Voorsitter
Mosotho Moepya, Waarnemende Hoofverkiesingsbeampte
DokumenteKonstitusie van Suid-Afrika
Verkiesingskommissiewet, 1996
Verkiesingswet, 1998
Amptelike Webtuiste
https://www.elections.org.za

'n Tydelike Verkiesingskommisie was gedurende 1993 aangestel om die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994 te administreer. Die verkiesing is op 27–29 April 1994 gehou. Die permanente Verkiesingkommissie is op 17 Oktober 1996 gestig, en het sedertdien algemene (nasionale en provinsiale) en munisipale verkiesings in Suid-Afrika behartig.

Engelse weergawe wysig

Eksterne skakels wysig