NG gemeente Kollegepark

Die NG gemeente Kollegepark, waarby Bedworthpark ingelyf is, is 'n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland (voorheen Wes-Transvaal).

Die gemeente is gestig in 1974. Die kerkgebou is geleë by Esias Groblerstraat 2, Vanderbijlpark. In 2013 was die leraar dr. D.P. Senekal. Daar was in daardie jaar 185 doop- en 802 belydende lidmate.

Bronne wysig

  • Small, Mario (samesteller). 2013. Jaarboek van die NG Kerke. Wellington: Tydskriftemaatskappy van die NG Kerk NPC - 'n divisie van Bybel-Media.

Eksterne skakels wysig