Milion
Die Milion (Grieks: Μίλ(λ)ιον) was ’n mylmerker-monument in die vroeë 4de eeu in Konstantinopel (die huidige Istanboel in Turkye). Dit was die plek van waar alle plekke in die Bisantynse Ryk gemeet is en het dieselfde funksie gehad as die Milliarium Aureum van Rome. Dit het behoue gebly tot minstens die 15de eeu. Dele daarvan is in die 1960's herontdek.
Eksterne skakels wysig
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Milion.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJacques LootsSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepJan BloukaasCarles PuigdemontAardverwarmingSuid-AfrikaDroogteErfenisLydia WinchesterErfenisdag (Suid-Afrika)Kategorie:Artikels met WorldCat-VIAF-identifiseerdersNazi-DuitslandWiki HowGeweldSwangerskapSeksGordelroosTropiese sikloonMenseregteAardbewingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaApartheidPornhubTrappe van vergelykingMieliestronkHemelvaartsdagEkonomiese sektorBek-en-klouseerTweede WêreldoorlogBoelieryRobbeneilandCleopatra VIISkarlakenkoorsHeks van HexrivierSeksposisieOlifant