Mercury-Redstone 4
Ruimtetuig en vlug
Mercury-Redstone 4 was die tweede Amerikaanse bemande ruimtevaart. Die ruimtetuig, 'n Mercury-Redstone-vuurpyl MRLV-8., is op 21 Julie 1961 vanaf Kaap Canaveral gelanseer en was 'n sub-orbitale vlug. Die Mercurykapsule is Liberty Bell 7 genoem en Gus Grissom was die ruimteman aan boord.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladVarkgriepSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Artikels met NARA-identifiseerdersCarles PuigdemontGeweldSelfstandige naamwoordAardverwarmingByvoeglike naamwoordTrappe van vergelykingFagotAntoniemSuid-AfrikaWikipedia:GeselshoekieRob HersovPornhubVergelykings (taalkunde)Tropiese sikloonIntensiewe vormNelson MandelaGreen PornoAardbewingMenseregteSeksposisiePeter SnydersGetalSwangerskapSinoniemSeksVoornaamwoordWiki HowAfkortingPlastiekJavaScriptDirekte en Indirekte redeJames SelfeMieliestronkSkoenlapper