Laeveldmelkbessie
(Aangestuur vanaf Manilkara mochisia)
Die Laeveldmelkbessie (Manilkara mochisia) is 'n boom wat voorkom vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in die suide van Zimbabwe. Die boom kom ook voor in die Zambezivallei en daar is ook 'n afgesonderde populasie langs die Kunenerivier. Die boom se groote wissel van 'n spreidende struik tot 'n middelgroot boom. Dit groei in warm, droë bosveld en dikwels op miershope.
Laeveldmelkbessie | |
---|---|
habitus en loof in die Krugerwildtuin | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. mochisia |
Binomiale naam | |
Mimusops mochisia (Baker) Dubard, 1915 |
Bron wysig
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Sien ook wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladAardverwarmingNazi-DuitslandHolocaustPornhubTropiese sikloonErfenisDroogteAntoniemApartheidAdolf HitlerCarles PuigdemontIntensiewe vormSuid-AfrikaSteve BikoErfenisdag (Suid-Afrika)MieliestronkGeweldEugenetikaAardbewingTrappe van vergelykingRobbeneilandVryheidsdagKlimaatsverandering in Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)Nelson MandelaSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepMenseregteWet op NaturellengrondKoos du PlessisKlimaatveranderingWaterbesoedelingTweede WêreldoorlogSkoenlapperSwartbewussynsbewegingSoweto-opstandSwangerskap