Lys van Nederlandse oorloë
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Lae Lande (en later Nederland, België en Luxemburg) was in verskillende oorloë betrokke gewees. Hierdie oorloë was (en is) wêreldwyd gevoer. Deesdae is Nederland, België en Luxemburg via die Verenigde Nasies nog by oorloë in die Midde-Ooste en Afganistan betrokke.
Hierdie lys bevat ook oorloë wat buite die grondgebied van die hedendaagse Nederland gevoer is (soos in die Suidelike Nederlande, België, Luxemburg of die ou Nederlandse en Belgiese kolonies).
Oorloë | Partye | Duur | ||
---|---|---|---|---|
Die volkere (69 n.Chr.- 900) | ||||
Bataafse Opstand | Bataviere, Cananefate, Frisii, Lingones, Treveri – Romeinse Ryk | 69-70 | ||
Fries-Frankiese oorloë | Magna Frisia – Frankiese Ryk | 600-793 | ||
Sakse-oorloë | Sakse (volk) – Frankiese Rijk | 772-804 | ||
Die Geweste (900-1549) | ||||
Fries-Hollandse oorloë | GraafskapHolland – Friesland | 993-1524 | ||
Stryd tussen Vlaandere en Holland om Seeland ten suide van die Skelde | Graafskap Vlaandere – Graafskap Holland | 1012–1323 | ||
Loonse Oorlog | Graafskap Holland en Graafskap Loon – Friesland | 1203–1206 | ||
Vlaams-Henegouwse Opvolgingsoorlog | Graafskap Vlaandere – Graafskap Henegouwe | 1244–1254 | ||
Limburgse Opvolgingsoorlog | Hertogdom Brabant Graafsskap Loon Vrye ryksstad Keulen - Graafskap Gelre Graafskap Luxemburg Hertogdom Limburg Keur-Keulen | 1283–1289 | ||
Loonse Opvolgingsoorlog | Graafskap Loon – Prinsbisdom Luik | 1336–1366 | ||
Honderdjarige Oorlog | Frankrijk , Castilië, Schotland, Genua, Majorca, Bohemen, Aragon, Bretagne - Engeland, Boergondië, Bretagne, |Portugal, Navarra, Graafskap Vlaandere, Graafskap Henegouwe, Aquitanië, Hertogdom Luxemburg, Heilige Romeinse Ryk | 1337–1453 | ||
Brabantse Opvolgingsoorlog | Graafskap Vlaandere en Hertogdom Gelre – Hertogdom Brabant | 1355–1357 | ||
Gelderse Opvolgingsoorlog | Hertogdom Gelre – Gulik | 1371–1379 | ||
Boergondiese Oorloë | Boergondië – Switserland, Frankryk | 1474–1477 | ||
Boergondiese Opvolgingsoorlog | Boergondië – Switserland, Frankryk | 1477–1482 | ||
Gelderse Onafhankelikheidsoorlog | Gelre – Bourgondië | 1477–1492 | ||
Gelderse Oorloë | Gelre – Bourgondië | 1502–1543 | ||
Lae Lande (1549–1648) | ||||
Italiaanse Oorlog | Suidelike Nederlande – Frankryk | 1551–1559 | ||
Tagtigjarige Oorlog | Lae Lande, (Noordelike en Suidelike) – Spanje | 1566–1648 | ||
Die Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande en de Suidelike Nederlande (1648–1795) | ||||
Portugees-Nederlandse oorlog | Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Portugal | 1588–1654 | ||
Oorlog van Kieft | Wappingers (volk) | 1643–1645 | ||
Eerste Engels-Nederlandse Oorlog | Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Engeland | 1652–1654 | ||
Driehonderdvyfendertigjarige Oorlog (335 jaar) | Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Scilly-eilande | 1651–1986 | ||
Sweeds-Nederlandse oorlog | Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande en Denemarke (toe met Noorweë – Swede | 1657–1660 | ||
Eerste Esopusoorlog | Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Lenape-Indiane | 1659 | ||
Tweede Esopusoorlog | Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Lenape-Indiane | 1663 | ||
Tweede Engels-Nederlandse Oorlog | Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Engeland | 1665–1667 | ||
Derde Engels-Nederlandse Oorlog | Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Engeland | 1672–1674 | ||
Frans-Nederlandse Oorlog | Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande, Brandenburg, Oostenryk, Spanje (Suidelike Nederlande), Lotharingen, Denemarke, Heilige Romeinse Ryk: Koninkryk Frankrijk (1589–1792), Engeland, Münster, Keulen, Swede | 1672–1678 | ||
Negejarige Oorlog | Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande, Engeland, Heilige Romeinse Ryk: Spanje (Suidelike Nederlande), Portugal, Swede, Savoye - | 1688–1697 | ||
Spaanse Opvolgingsoorlog | Oostenryk Verenigde Koninkryk Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande Pruise Portugal Aragon Savoje - Koninkryk Frankryk (1589–1792) Spanje Beiere Hongaarse rebelle | 1701–1714 | ||
Oorlog van die Quadruple Alliantie | Oostenryk Koninkryk Frankryk (1589–1792) Verenigde Koninkryk Savoye Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande - | 1718–1720 | ||
Oostenrykse Opvolgingsoorlog | Frankryk, Spanje, Swede | 1740–1748 | ||
Amerikaanse Rewolusie | VSA (Fra., Spa., Ned.) – Verenigde Koninkryk | 1775–1783 | ||
Vierde Engels-Nederlandse Oorlog | Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Verenigde Koninkryk | 1780–1784 | ||
Marmietenoorlog (Keteloorlog) | Republiek van die Sewe Verenigde Nederlande – Oostenryk | 1784 | ||
Brabantse Omwenteling | Verenigde Nederlandse State – Oostenryk | 1790 | ||
Franse tyd (1795–1815) | ||||
Napoleontiese Oorloë | Frankryk | 1789–1815 | ||
Engels-Nederlandse Javaoorlog | Koninkryk Holland – Verenigde Koninkryk | 1810–1811 | ||
Die Verenigde Koninkryk der Nederlande (1815–1830/1839) | ||||
Eerste Padri-oorlog | Verenigde Koninkryk der Nederlande -Sumatraanse volke | 1821–1824 | ||
Tweede Padri-oorlog | Verenigde Koninkryk der Nederlande – Sumatraanse volke | 1824–1832 | ||
Java-oorlog | Java | 1825–1830 | ||
Belgische Onafhankelikheidsoorlog | Verenigde Koninkryk der Nederlande – België | 1830–1839 | ||
Nederlandse koloniste in Suid-Afrika (Afrikaners of Boere) | ||||
Sesde Xhosaoorlog | Xhosas | 1834–1836 | ||
Eerste Vryheidsoorlog | Zuid-Afrikaanse Republiek – Verenigde Koninkryk | 1880–1881 | ||
Tweede Vryheidsoorlog | Zuid-Afrikaanse Republiek en Oranje Vrystaat – Verenigde Koninkryk | 1899–1902 | ||
Koninkryk der Nederlande (sedert 1839) | ||||
Oorlog in Bandjermasin | Opstandelinge in Borneo | 1859–1863 | ||
Ekspedisie naar de Pasoemah-landen | Pasoemahers | 1864–1868 | ||
Atjeh-oorlog | Atjehse seerowers, daarna ook Sultanaat Atjeh | 1873–1914 | ||
Tweede Wêreldoorlog | Nazi-Duitsland en Japan | 1940–1945 | ||
Indonesische Onafhankelikheidsoorlog | Indonesië | 1945–1949 | ||
Koreaanse Oorlog | Noord-Korea | 1950–1953 | ||
Bosniese Oorlog | Joego-Slawië | 1992–1995 | ||
Oorlog in Afghanistan | Taliban | 2001-vandag | ||
België (sedert 1839) | ||||
Eerste Wêreldoorlog | Duitse Keiserryk | 1914–1918 | ||
Tweede Wêreldoorlog | Nazi-Duitsland | 1940–1945 | ||
Koreaanse Oorlog | Noord-Korea | 1950–1953 | ||
Golfoorlog (1990–1991) | Irak | 1990–1991 | ||
Oorlog in Afghanistan | Taliban | 2001-vandag | ||
Luxemburg (sedert 1890) | ||||
Eerste Wêreldoorlog | Duitse Keiserryk | 1914–1918 | ||
Tweede Wêreldoorlog | Nazi-Duitsland | 1940–1945 | ||
Oorlog in Afghanistan | Taliban | 2001-vandag |