Lexington, Nebraska

Lexington is 'n stad in die deelstaat Nebraska en die administratiewe setel van Dawson County. Die stad is geleë aan die oewers van die Platterivier en is ongeveer 362 km suidwes van Omaha. Die eerste nedersetting is eers Plum Creek genoem maar in 1870 hernoem as Lexington toe dit in 1889 stadstatus gekry het. Beesboerdery word beoefen in die omgewing.

Lexington

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Nebraska
 CountyDawson
 Koördinate40°47′N 99°45′W / 40.783°N 99.750°W / 40.783; -99.750
 Stigting1871
 Inkorporasie
 Oppervlakte: 
 - Totaal11,68 vk km
 Hoogte bo seevlak729 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2012)10 213
 - Bevolkingsdigtheid877,7/vk km
 TydsoneCST (UTC -6)
 SomertydCDT (UTC -5)
 Burgemeester
 Amptelike Webwerfcityoflex.com

Bron

wysig
  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 534.

Eksterne skakels

wysig