Kraanvoël (sterrebeeld)

sterrebeeld
Vir ’n artikel oor die voël, sien Kraanvoël.

Die Kraanvoël (Latyn: Grus) is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is aanvanklik beskou as deel van die Suidelike Vis, maar in omstreeks 1597 het Petrus Plancius ’n aparte sterrebeeld geskep en dit die Kraanvoël genoem.

Kraanvoël
Latynse naamGrus
GenitiefGruis
AfkortingGru
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming22h
Deklinasie-47º
Grootte366 vk. grade (45ste)
KwadrantSQ4
Besonderhede
Hoofsterre7
Helderste sterAlpha Gruis (Alnair)
Naaste sterGliese 832
Sterre helderder as 3 m3
Sterre met planete1
Messier-voorwerpe0
Bayer-/Flamsteed-sterre28
Aangrensende sterrebeelde
Suidelike Vis, Mikroskoop, Indiër, Toekan, Feniks, Beeldhouer
Portaal  Portaalicoon  Sterrekunde

Eksterne skakels wysig