Koninklike Maleisiese Lugmag

Die Koninklike Maleisiese Lugmag (Engels: Royal Malaysian Air Force), is die lugvaarttak van die Maleisiese gewapende magte.

Koninklike Maleisiese Lugmag
Vaandel van die Koninklike Maleisiese Lugmag
Vaandel van die Koninklike Maleisiese Lugmag
Vaandel van die Koninklike Maleisiese Lugmag
Gestig1920
LandMaleisië
Onderdeel vanMaleisiese Gewapende Magte
TipeLugmag
OpperbevelvoerderSultan Ahmad Shah van Pahang
HooftitelHoof van die Lugmag
HoofnaamGeneraal Rodzali Daud
Aantal lede15 000 aktiewe personeel[1]
LeuseSentiasa di Angkasaraya
(Afrikaans: Altyd in die lugruim)
Mars"Perwira di Angkasa"
(Offisiere in die lug)
KleurVlootblou, Majablou
        
Rondeel van die Koninklike Maleisiese Lugmag

Die RMAF se hoofdoel is lugverdediging en lugoorheersing van Maleisiese grondgebied. Die mag beskik oor 'n unieke mengsel van moderne Amerikaans-, Europees- en Russies-geboude vliegtuie.

Verwysings wysig

  1. "Malaysian Armed Forces" (in Engels). GlobalSecurity.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Desember 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki How vertaal.
🔥 Top keywords: