Kitaar
Die kitaar, of ghitaar, is 'n snaarinstrument wat in 'n verskeidenheid musiekstyle gebruik word. Dit is een van die hoofinstrumente in blues-, country-, flamenco-, pop- en rockmusiek. Die kitaar het gewoonlik ses snare, maar daar bestaan ook kitare met vier, sewe, agt, tien en twaalf snare.

Geskiedenis
wysigSnaarinstrumente soortgelyk aan die kitaar is al vir ten minste 5000 jaar lank bekend. Dit wil voorkom asof die kitaar afgelei is van instrumente wat bekend was in antieke Sentraal-Asië en daar as die cithara bekend gestaan het. Instrumente met baie ooreenkomste met die kitaar kan gesien word in beeldjies wat opgegrawe is in die ou Persiese hoofstad Soesa. Die Persiese woord taar beteken ook snaar.
Sien ook
wysig🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladJorge IbargüengoitiaSpesiaal:Onlangse wysigingsFred le RouxRob HersovSeksposisieSeksKommandowurmWikipedia:GeselshoekieSwangerskapSuboficial CarcaráSuid-AfrikaAfrikaansKunsmatige intelligensieVlag van NamibiëPornhubKategorie:Geboortes in 1956Menslike seksuele gedragSeksuele penetrasieKategorie:Sterftes in 1895GordelroosWikipedia:Algemene spelfouteKategorie:Geboortes in 1828Tiananmen-betogings van 1989Lys van Suid-Afrikaanse musikanteMars (mitologie)SkildklierWikipedia:GebruikersportaalDirk LigterDidier DrogbaAnale seksByvoeglike naamwoordSeksueel oordraagbare infeksieSendelingposisieWikipedia:OmtrentTrappe van vergelykingAnilingusCleopatra VII