Kara Hayward
Amerikaanse aktrise
Kara Hayward (gebore 17 November 1998) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Moonrise Kingdom (2012), The Sisterhood of Night (2014), Paterson (2016), en Manchester by the Sea (2016).
Kara Hayward | |
Geboorte | 17 November 1998 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysigJaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
2012 | Moonrise Kingdom | Suzy Bishop | Toekenning gewen: PFCS Award for Best Ensemble Acting |
2015 | The Sisterhood of Night | Emily Parris | |
Quitters | Etta | ||
Fan Girl | James A.K.A. Jamie | ||
2016 | Manchester by the Sea | Silvie McCann | |
Paterson | Student | ||
2018 | Isle of Dogs | Peppermint (stem) | |
2019 | To the Stars | Iris Deerborne | |
Us | Nancy / Syd | ||
2020 | Drunk Bus | Kat | |
The Social Dilemma | Cassandra |
Televisiereekse
wysigJaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
2013 | Law & Order: Special Victims Unit | Rachel Burns | 1 episode |
2013 | White Collar | Bee Wolcott | 1 episode |
2017 | Haters Back Off | Amanda | 5 episodes |
Eksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: ApokkeTuisbladSpesiaal:SoekAappokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVarkgriepCobus RossouwCobus Rossouw jr.Mia GothWikipedia:GeselshoekieSeksAnnelie LotrietSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Cleopatra VIIWikipedia:Welkom nuwelingeWikipedia:GebruikersportaalPokkeSandra KotzéSwangerskapWikipedia:HulpSuid-AfrikaSeksposisieTweede WêreldoorlogLongontstekingGordelroosFietsryrewolusiePornhubWiki HowThoko DidizaSkildklierPresident van Suid-AfrikaAdjunkpresident van Suid-AfrikaAfrikaansJan BloukaasWikipedia:OmtrentLys van Suid-Afrikaanse musikanteLetterSpeaker van die Nasionale Vergadering