Kaizer Chiefs

Kaizer Chiefs is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub wat op 7 Januarie 1970 in Soweto, Johannesburg gestig is. Die span se bynaam is Amakhosi, wat "here" of "kapteine" in Zoeloe beteken. Hulle speel gewoonlik hulle tuiswedstryde by die FNB-stadion of by die Ellis Park-stadion. In terme van sukses is die klub sonder twyfel die grootste sokkerklub in die land. Dit is ook die klub met die meeste aanhangers — na raming het hulle meer as 16 miljoen ondersteuners in Suid-Afrika en in die nabye Botswana, Zimbabwe en Zambië.Kaizer Chiefs ondervind strawwe mededinging van die ander span uit Soweto, Orlando Pirates. Die Soweto Derby tussen die twee spanne is een van die bekendste derbies in Afrika.

Kaizer Chiefs
Volle naamKaizer Chiefs Football Club
Stigting7 Januarie 1970
TuisveldSokkerstad, Johannesburg
Kapasiteit91 141
VoorsitterVlag van Suid-Afrika Kaizer Motaung
AfrigterVlag van Suid-Afrika Gavin Hunt
LigaPremier Sokkerliga
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Hierdie artikel handel oor die Suid-Afrikaanse sokkerklub. Vir die Britse musiekgroep, sien Kaiser Chiefs.

Erelys wysig

  • Kampioen van Suid-Afrika (11)
1973/74, 1975/76, 1976/77, 1978/79, 1980/81, 1983/84, 1988/89, 1990/91, 1991/92 2003/04, 2004/05
  • Suid-Afrika Beker (1)
1971, 1972, 1976, 1977, 1979, 1981, 1982, 1984, 1987, 1992, 2000, 2006
(naaswenner (5): 1975, 1978, 1988, 1993, 1999)
  • CAF Bekerwennerbeker (1)
2001
  • CAF Superbeker
(naaswenner (1): 2001)

Beroemde sokkerspelers wysig

Eksterne skakels wysig