Kabinet van Nelson Mandela

Kabinet van Suid-Afrika
Kabinet van Nelson Mandela

Nelson Rolihlahla Mandela

President:
Nelson Mandela
Party:
African National Congress
Tydperk:
1994–1999

Nelson Mandela was President van Suid-Afrika tussen 11 Mei 1994 en 17 Junie 1999. Hy het aan bewind gekom nadat die ANC die Nasionale Party in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994 verslaan het.

Samestelling wysig

PortefeuljeNaamBeeldPartyTydperk
PresidentNelson Mandela ANC1994–1999
1ste Adjunkpresident
(Vanaf 30 Junie 1996
die enigste adjunkpresident)

Thabo Mbeki ANC1994–1999
2de Adjunkpresident
(Tot 30 Junie 1996)
Frederik Willem de Klerk NP1994–1996
Algemene SakeJohn MavusoANC1996–1999
ArbeidTito Mboweni ANC1994–1999
BehuisingJoe SlovoSAKP/ANC1994–1995 (sterwe)
Binnelandse SakeMangosuthu Buthelezi IFP1994–1999
Buitelandse SakeAlfred Nzo ANC1994–1999
FinansiesDerek Keys NP1994
Chris Liebenberg Partyloos1994–1996
Trevor Manuel ANC1996–1999
GesondheidNkosazana Dlamini-Zuma ANC1994–1999
Handel en NywerheidTrevor Manuel
Alec Erwin
ANC1994–1996
1996–1999
Heropbou en OntwikkelingJay NaidooANC1994–1999
JustisieDullah OmarANC1994–1999
Korrektiewe diensteSipho MzimelaIFP1994–1999
Kuns, Kultuur, Wetenskap en TegnologieBen NgubaneIVP1994–1996
Landbou
Landbou en Landsake
Kraai van Niekerk
Derek Hanekom
NP
ANC
1994–1996
1996–1999
Landsake
(Tot Julie 1996)
Derek Hanekom ANC1994–1996
Maatskaplike OntwikkelingAbe Williams
Patrick McKenzie
Geraldine Fraser-Moleketi
NP
NP
SACP/ANC
1994–1996
1996
1996–1999
Mynbou en EnergiePik Botha
Penuell Maduna
NP
ANC
1994–1996
1996–1999
OnderwysSibusiso Bengu ANC1994–1999
Openbare ondernemingsStella SigcauANC1994–1999
Openbare Dienste en AdministrasieZola SkweyiyaANC1994–1999
Openbare WerkeJeff Radebe ANC1994–1999
Pos en TelekommunikasiePallo Jordan
Jay Naidoo
ANC1994–1996
1996–1999
Provinsiale Sake en
Konstitusionele Ontwikkeling
Roelf Meyer
Mohammed Valli Moosa
NP
ANC
1994–1996
1996–1999
Sport en OntspanningSteve TshweteANC1994–1999
StaatsveiligheidSydney MufamadiSACP/ANC1994–1999
ToerismeDawie de Villiers
Pallo Jordan
NP
ANC
1994–1996
1996–1999
VerdedigingGeneraal Joe Modise ANC1994–1999
VervoerMac MaharajANC1994–1999
Waterwese en BosbouKader Asmal ANC1994–1999

Sien ook wysig

Verwysings wysig

vorige:

Kabinet van F.W. de Klerk

Kabinet van Nelson Mandela

Mei 1994 – Junie 1999

volgende:

Kabinet van Thabo Mbeki