Jeremy Hunt

Jeremy Richard Streynsham Hunt (gebore 1 November 1966 in Londen) is 'n Britse politikus van die Konserwatiewe Party. Hy was van 9 Julie 2018 tot 24 Julie 2019 minister van Buitelandse Sake en sedert 14 Oktober 2022 is hy Minister van Finansies (Kanselier van die Tesourie of Chancellor of the Exchequer).

Jeremy Hunt
Jeremy Hunt

Kanselier van die Tesourie
(Minister van finansies)
Ampsbekleër
Termynaanvang
14 Oktober 2022
Eerste ministerLiz Truss
Rishi Sunak
Voorafgegaan deurKwasi Kwarteng

Minister van buitelandse sake
Ampstermyn
9 Julie 2018 – 24 Julie 2019
ViseTheresa May
Voorafgegaan deurBoris Johnson
Opgevolg deurDominic Raab

Persoonlike besonderhede
GeboreJeremy Richard Streynsham Hunt
1 November 1966 (1966-11-01) (57 jaar oud)
Londen
Politieke partyKonserwatiewe Party
Kind(ers)3

Hunt was ook minister van Gesondheid, Kultuur en Sport gewees.