Jaque Fourie

Jaque Fourie (gebore in Carletonville, 4 Maart 1983) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Springbokke, Stormers, die Leeus (Super 14) en die Goue Leeus (Curriebeker) gespeel het. Fourie was deel van Suid-Afrika se Rugbywêreldbeker 2003-span. Hy was deel van die span wat die Rugbywêreldbeker in 2007 gewen het. Vervolgens het hy ook tydens die Rugbywêreldbeker 2011 uitgedraf. Hy speel tans vir die Kobe Steel Kobelco Steelers in die Japannese top-liga kompetisie. Op 27 November 2014 kondig hy sy uitrede uit internasionale rugby aan.

Jaque FourieRugbyportaal
Teen Samoa
Volle naamJaque Fourie
Geboortedatum4 Maart 1983 (1983-03-04) (41 jaar oud)
GeboorteplekCarletonville, Suid-Afrika
Lengte1,90 m
Massa105 kg
SkoolHoërskool Monument
UniversiteitRandse Afrikaanse Universiteit
BeroepProfessionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Buitesenter, Vleuel
Springbokno.752
Professionele / senior klubs
JareKlub / spanWeds(pte)
2011
2012-
Panasonic Wild Knights
Kobelco Steelers
12
18
(55)
(105)
korrek soos op 6 November 2013.
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
1998
2002–2009
2010–2011
Noord-Vrystaat
Goue Leeus
Westelike Provinsie

13
3

(10)
(0)
korrek soos op 25 November 2013.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
2003–2009
2010–2011
Cats/Lions
Stormers
68
30
(132)
(65)
korrek soos op 25 November 2013.
Nasionale span(ne)
JareLandWeds(pte)
2003-2014Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika72(160)
korrek soos op 25 November 2013.

Eksterne Skakels wysig