Houtos (astrologie)

乙丑
Sestigdelige siklus (干支 gānzhī)
  • 阳 Jang (onewe jare) 阴 Jin (ewe jare)
  • Die 5 Elemente: Hout Vuur Aarde Metaal Water
Dier
地支
Rot
Os
Tier
Konyn
Draak
Slang
Perd
Bok
Aap
Haan
Hond
Vark
Jaar
天干
地支
1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

Jaar
天干
地支
13

14

15

16

17

18

19

20

21

22

23

24

Jaar
天干
地支
25

26

27

28

29

30

31

32

33

34

35

36

Jaar
天干
地支
37

38

39

40

41

42

43

44

45

46

47

48

Jaar
天干
地支
49

50

51

52

53

54

55

56

57

58

59

60

Die Houtos (乙丑, yǐchǒu) is die tweede jaar van die Chinese kalender (sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die Chinese astrologie en dui op dié maanjare wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die tweede Hemelstam (乙, ; die element Hout en Jin) met die tweede Aardtak (丑, chǒu), gesimboliseer deur die Os (牛, niú).

Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Houtosjaar het in 1985 begin en volgens die Gregoriaanse kalender het dit geduur van 20 Februarie 1985 tot 8 Februarie 1986.

Houtosjare

wysig

Die volgende jare is Houtosjare:

Jare van die Houtos
0123456789
02696 v.C.2636 v.C.2576 v.C.2516 v.C.2456 v.C.2396 v.C.2336 v.C.2276 v.C.2216 v.C.2156 v.C.
102096 v.C.2036 v.C.1976 v.C.1916 v.C.1856 v.C.1796 v.C.1736 v.C.1676 v.C.1616 v.C.1556 v.C.
201496 v.C.1436 v.C.1376 v.C.1316 v.C.1256 v.C.1196 v.C.1136 v.C.1076 v.C.1016 v.C.956 v.C.
30896 v.C.836 v.C.776 v.C.716 v.C.656 v.C.596 v.C.536 v.C.476 v.C.416 v.C.356 v.C.
40296 v.C.236 v.C.176 v.C.116 v.C.56 v.C.565125185245
50305365425485545605665725785845
6090596510251085114512051265132513851445
701505156516251685174518051865192519852045
Wenk: Om uit te werk die hoeveelste siklus van ’n spesifieke dier dit is, tel die nommer van die reël by die nommer van die kolom. Voorbeeld: reël 30 + kolom 2 = 32. Die 32ste siklus van dié dier was in 776 v.C.

Eksterne skakels

wysig
Vorige teken
Houtrot (甲子)
Houtos (乙丑)Volgende teken
Vuurtier (丙寅)