Herrerasauridae
Herrerasaurids is van die oudste bekende dinosourusse en verskyn in die fossielrekord van die Laat Trias-periode 231,4 miljoen jaar gelede. Hulle het aan die einde van die Trias uitgesterf. Hulle was klein (nie langer as 4 m nie), vleisetende teropodes. Die bekendste voorbeelde was van Suid-Amerika (Brasilië en Argentinië), waar hulle in die 1960's vir die eerste keer ontdek is.
Herrerasauridae | |
---|---|
Skelet van ’n vleisetende dinosourus, met oop kake en skerp tande prominent. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Herrerasauridae (Benedetto, 1973) |
Subgroepe | |
Herrerasauridae | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||||
|
Herrerasourides se anatomie is ongewoon en hulle word nie beskou as voorsate van enige latere dinosourusgroepe nie.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVarkgriepKategorie:Russiese tennisspelersWikipedia:GebruikersportaalWikipedia:GeselshoekieCleopatra VIIWikipedia:Welkom nuwelingeSeksposisieWikipedia:HulpSwangerskapApokkeWillie JoubertKategorie:Suid-Afrikaanse aktrisesTweede WêreldoorlogSeksLys van Suid-Afrikaanse musikanteGordelroosSpelerposisies in rugbyThys die BosveldklongLongontstekingWikipedia:OmtrentWiki HowPornhubSuid-AfrikaWikipedia:SandputAfrikaansBreinvliesontstekingWikipedia:General disclaimerSkildklierMia GothKabinet van Cyril Ramaphosa, Junie 2024LongGalblaasPortaal:Inhoud/PortaleSeksuele penetrasieSpringbokke