Heinkel He 177

Duitse twee motorige bomwerper

Die Heinkel He 177 was 'n tweemotorige bomwerper wat deur die Luftwaffe gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het sy nooiensvlug voltooi op 19 November 1939.

Heinkel HE 177
TipeBomwerper en torpedodraer
VervaardigerHeinkel
Nooiensvlug19 November 1939
StatusUit diens gestel
HoofgebruikerLuftwaffe
He 177

Tegniese besonderhede wysig

Besonderhede van die Heinkel HE 117A-5/R7:
ItemStatistiek
Aantal motors2
Tipe motorSkroef
VervaardigerDaimler-Benz DB 610 stermotors
Kraglewering per motor2 950 perdekrag
Vlerkspan31,44 m
Lengte22,00 m
Hoogte6,40 m
Normale opstyg massa27 200 kg
Maks. snelheid488 km/h op 6 100 m
Operasionele hoogte15 200 m
Togafstand met twee missiele aan boord5 000 km
BewapeningEen 20 mm MG 151 kanon in die neus en

een in die stertskiettoring,
twee 13 mm MG 131 masjiengewere,
drie 7,9 mm MG 81 masjiengewere.

Bomvrag1 000 kg in bomlaai en twee torpedo's,

seemyne of missiele eksterne.

Bron wysig