Groter Brandvleidam

Die Groter Brandvleidam is 'n geleë in die Breederivier naby Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is in 1983 voltooi na konstruksiewerke wat die oorspronklike Brandvleidam en die Kwaggaskloofdam gekombineer het.

Groter Brandvleidam
Amptelike naamGroter Brandvleidam
LiggingWes-Kaap
Provinsie/LandSuid-Afrika
Koördinate33°42′01″S 19°27′46″O / 33.70028°S 19.46278°O / -33.70028; 19.46278Koördinate: 33°42′01″S 19°27′46″O / 33.70028°S 19.46278°O / -33.70028; 19.46278
Dam inBreederivier
Openingsdatum1983
EienaarDepartement Waterwese
Hoogte van wal21,5 m
Lengte van wal1 250 m
Bakmaat459 000 000 m3
ReservoirGroter Brandvleidamreservoir
Opvanggebied64 km2
Damoppervlak4110 ha

Sien ook wysig