Geesterivier
Die Geeste is 'n rivier in Nedersakse, Duitsland, die laaste sytak wat by Bremerhaven uitmond in die Weser.
Geeste | |
---|---|
Die Geeste naby sy bron in Heinschenwalde | |
Die opvanggebied van die Weser | |
Oorsprong | Hipstedt |
Monding | Weser by Bremerhaven |
Stroomgebied | Nedersakse |
Vlak voor die monding is daar 'n stormvloedkering onder die Kennedybrücke, wat sedert 1961 in gebruik is. In sy laatste been vloei die rivier sterk. Die monding is by 53°32′13″N 8°34′50″O / 53.537°N 8.58069°OKoördinate: 53°32′13″N 8°34′50″O / 53.537°N 8.58069°O.
- Monding by Bremerhaven
- Die Geeste vorm die westelike deel van die skeepsvaartroete Elbe na/van Weser
- Geeste-sluis te Bremerhaven
- Geeste-meander in Bremerhaven
Eksterne skakel wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met Geeste. |
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024VarkgriepSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontGreen PornoVeelpartyhandvesAfrica Africans ReclaimKategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeuWiki HowCleopatra VIIWikipedia:OmtrentWikipedia:GeselshoekieWikipedia:GebruikersportaalRob HersovSuid-AfrikaSeksposisiePornhubSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019Tweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeSeksGordelroosDemokratiese AlliansieMenslike seksuele gedragConsolidated B-24 LiberatorFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1934Lys van Suid-Afrikaanse musikanteAfrican Movement CongressWikipedia:HulpLys van politieke partye in Suid-AfrikaTrappe van vergelykingAfrikaansLongontstekingAkker van der MerweLys van Kaapstad se voorstedeT20I-wêreldbeker 2024Afkorting