Fortuna Sittard

Fortuna Sittard is 'n sokkerspan in Sittard (in Nederland) wat in die Eerste divisie speel. Die klub is in 1968 gestig toe Sittardia en Fortuna '54 (wat twee keer die KNVB-Beker gewen het) saamgesmelt het. Fortuna speel sy tuiswedstryde in die Trendwork Arena.

Fortuna Sittard
Volle naamFortuna Sittardia Combinatie
Stigting1 Julie 1968
TuisveldTrendwork Arena,
Sittard
Kapasiteit12 500
VoorsitterVlag van Nederland Wil Meijers
AfrigterVlag van Nederland Wim Dusseldorp
LigaEredivisie
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

wysig
  • Kampioen Eerste divisie (1)
1994/95
(naaswenner (1): 1971/72)
  • KNVB-Beker
(naaswenner (2): 1984, 1999)

Beroemde sokkerspelers

wysig