Egiptiese Standaardtyd
Die Egiptiese Standaardtyd (Arabies: توقيت مقر الاياسي tawqīt Miṣr al-qiyāsiyy) is UTC+02:00, wat presies dieselfde is as Oos-Europese Tyd, Sentraal-Afrika Tyd en die Suid-Afrikaanse Standaardtyd, en is lynreg met die naburige Libië en Soedan. Egipte het voorheen Oos-Europese Somertyd (UTC+03:00) in die somerperiodes van 1957–2010 en 2014–15 gebruik.
![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/f/f3/Arabic_clock_in_the_metro_of_Cairo.jpg/180px-Arabic_clock_in_the_metro_of_Cairo.jpg)
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepW.H. BoshoffSeksCarles PuigdemontGerda SteynKategorie:RoemeniëAs jy singComrades-maratonTweede WêreldoorlogCleopatra VIIVerkiesings vir die Europese Parlement 2024Wikipedia:GeselshoekieSeksposisiePornhubSuid-AfrikaWiki HowSwangerskapGoogleJacques LootsGordelroosLongontstekingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Rob HersovKategorie:Suid-Afrikaanse aktrisesWikipedia:Welkom nuwelingeWikipedia:GebruikersportaalAppel (sanger)VingerseksWikipedia:HulpWikipedia:OmtrentNassim Si AhmedLys van Suid-Afrikaanse musikanteSkildklierDeon CoetzeeAardbewingLys van bekende Suid-Afrikaners