Donnalee Roberts

Suid-Afrikaanse aktrise, rolprentvervaardiger en draaiboekskrywer

Donnalee Roberts is 'n Suid-Afrikaanse aktrise, rolprentvervaardiger en draaiboekskrywer.

Donnalee Roberts
NasionaliteitSuid-Afrika
Beroep(e)Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sy het opgetree in die sepies: 7de Laan en Egoli, en in die flieks: Klein Karoo, Pad na jou hart, Ballade vir 'n Enkeling, Vir altyd en Stroomop

Biografie wysig

Sy is op 17 Mei 2019 met Ivan Botha, haar jarelange sielsgenoot en akteurkollega, getroud.

Filmografie wysig

As akteur:

Eksterne skakels wysig