Dandong
Dandong (Chinees: 丹东) is 'n stad in die Chinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 2 409 697 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, aan die grens met Noord-Korea en aan die Yalu-monding in die Geelsee geleë.
Dandong 丹东 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Dandong se stadsilhoeët aan die Yalu-rivier. | |
Koördinate: 40°07′00″N 124°23′00″O / 40.11667°N 124.38333°OKoördinate: 40°07′00″N 124°23′00″O / 40.11667°N 124.38333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Liaoning |
Regering | |
• Burgemeester | Chen Tiexin |
Oppervlak | |
• Stad | 14 981,4 km2 (5 784,4 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 2 409 697 |
• Stedelik | 780 414 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 118000 |
Skakelkodes | 415 |
Webwerf | dandong.gov.cn |
Dandong grens in die suidweste aan Dalian, in die weste aan Ansjan, in die noordweste aan Liaoyang en in die noorde aan Benxi. Danksy sy ligging is die stad 'n belangrike plek vir die handel tussen Noord-Korea en China. Dit is ook die grootste Chinese stad aan dié grens. In Dandong is die oostelike einde van die Groot Muur van China geleë.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepW.H. BoshoffSeksCarles PuigdemontGerda SteynKategorie:RoemeniëAs jy singComrades-maratonTweede WêreldoorlogCleopatra VIIVerkiesings vir die Europese Parlement 2024Wikipedia:GeselshoekieSeksposisiePornhubSuid-AfrikaWiki HowSwangerskapGoogleJacques LootsGordelroosLongontstekingSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Rob HersovKategorie:Suid-Afrikaanse aktrisesWikipedia:Welkom nuwelingeWikipedia:GebruikersportaalAppel (sanger)VingerseksWikipedia:HulpWikipedia:OmtrentNassim Si AhmedLys van Suid-Afrikaanse musikanteSkildklierDeon CoetzeeAardbewingLys van bekende Suid-Afrikaners