Brasschaat
Brasschaat is 'n dorp en munisipaliteit in die Belgiese provinsie Antwerpen, met 'n bevolking van sowat 38 000 in 2019 en 'n oppervlakte van 38 km².
Brasschaat | |
---|---|
Munisipaliteit | |
![]() | |
![]() Ligging van die Brasschaat-munisipaliteit in die provinsie Antwerpen | |
Koördinate: 51°17′N 4°29′O / 51.283°N 4.483°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Antwerpen |
Arrondissement | Antwerpen |
Regering | |
• Burgemeester | Jan Jambon (N-VA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 38,49 km2 (14,86 vk. myl) |
Hoogte | 11 m (36 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 37 946 |
• Digtheid | 986/km2 (2 550/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (IST) |
• Somertyd | UTC+2 (IDT) |
Poskode | 2930 |
Skakelkodes | 03 |
Bestuurlike sentrum | Brasschaat |
Webwerf | www.brasschaat.be |
Hierdie munisipaliteit lê aan die voetheuwels van die Kempen en grens in die suidweste aan die stad Antwerpen.
In die munisipaliteit is baie natuurlike skoonheid.
Sedert 1 Januarie 2013 is Jan Jambon (N-VA) burgemeester van Brasschaat.[1]
Wyke
wysigBrasschaat bestaan uit die volgende sewe wyke:
- Bethanië
- Centrum
- Driehoek
- Kaart
- Maria-ter-Heide (Polygoon)
- Sint-Mariaburg (Mariaburg) [2]
- Vriesdonk
Beelde
wysig- Natuur
- Natuur
- Fort
- Stadhuis
- Kasteel
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons het meer media in die kategorie Brasschaat.
- (nl) Die amptelike webwerf van die munisipaliteit
🔥 Top keywords: ApokkeTuisbladSpesiaal:SoekAappokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVarkgriepCobus RossouwCobus Rossouw jr.Mia GothWikipedia:GeselshoekieSeksAnnelie LotrietSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Cleopatra VIIWikipedia:Welkom nuwelingeWikipedia:GebruikersportaalPokkeSandra KotzéSwangerskapWikipedia:HulpSuid-AfrikaSeksposisieTweede WêreldoorlogLongontstekingGordelroosFietsryrewolusiePornhubWiki HowThoko DidizaSkildklierPresident van Suid-AfrikaAdjunkpresident van Suid-AfrikaAfrikaansJan BloukaasWikipedia:OmtrentLys van Suid-Afrikaanse musikanteLetterSpeaker van die Nasionale Vergadering