Boudouard-reaksie

Die Boudouard-reaksie is vernoem na Octave Leopold Boudouard. Dit is die redoksreaksie van 'n mengel van koolstofmonoksied, koolstofdioksied en koolstof wat by 'n gegewe temperatuur in 'n chemiese ekwilibrium verkeer. Dit word soos volg weergegee:

Samestelling van die ewewigsmengsel

wysig

Die onderstaande tabel dui die persentasie samestelling van die ewewigsmengsel by verskillende temperature (telkens onder standaarddruk van 100 000 Pa) aan.

Temperatuur
(°C)
% CO2% CO
450982
6007723
7004258
800694
900397
1000199