Beauclerk Upington
Beauclerk Upington (1872 - 1938) was 'n advokaat en seun van sir Thomas Upington. Hy is in Dublin gebore en studeer aan die South African Collge en Trinity College in Dublin. Hy vestig homself in Kaapstad en word 'n bekende kriminele advokaat. Hy is in 1938 oorlede.
Beauclerk Upington | |
---|---|
Gebore | 1872 |
Sterf | 1938 |
Nasionaliteit | Suid-Afrika |
Beroep | Advokaat |
Bekend vir | Bekende kriminele advokaat |
Bron
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVarkgriepKategorie:Russiese tennisspelersWikipedia:GebruikersportaalWikipedia:GeselshoekieCleopatra VIIWikipedia:Welkom nuwelingeSeksposisieWikipedia:HulpSwangerskapApokkeWillie JoubertKategorie:Suid-Afrikaanse aktrisesTweede WêreldoorlogSeksLys van Suid-Afrikaanse musikanteGordelroosSpelerposisies in rugbyThys die BosveldklongLongontstekingWikipedia:OmtrentWiki HowPornhubSuid-AfrikaWikipedia:SandputAfrikaansBreinvliesontstekingWikipedia:General disclaimerSkildklierMia GothKabinet van Cyril Ramaphosa, Junie 2024LongGalblaasPortaal:Inhoud/PortaleSeksuele penetrasieSpringbokke