AGOVV Apeldoorn

AGOVV is 'n sokkerspan in die dorp Apeldoorn (Nederland) wat in die Eerste divisie speel. AGOVV is in 1913 gestig as Apeldoornse Geheelonthouders Voetbalvereniging. Die betekenis van AGOVV is in 1919 gewysig na Alleen Gezamenlijk Oefenen Voert Verder. Tussen 1954 en 1971 speel hulle professioneel sokker in Nederland. Sedert 2003 speel hulle weer in die professionele Eerste divisie.

AGOVV Apeldoorn
Volle naamAlleen Gezamenlijk Oefenen Voert Verder Apeldoorn
Stigting1913
TuisveldSportpark Berg en Bos,
Apeldoorn
Kapasiteit3 159
VoorsitterVlag van Nederland Ad van der Molen
AfrigterVlag van Nederland Hans van Arum
LigaEerste divisie
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
SpankleureSpankleureSpankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Erelys

wysig
  • KNVB-Beker
(naaswenner (1): 1938)

Beroemde sokkerspelers

wysig