24ste Dinastie van Egipte

(Aangestuur vanaf 24ste Dinastie)

Die 24ste Dinastie (ook Dinastie XXIV geskryf; 732720 v.C.) was ’n koningshuis van Antieke Egipte tydens die Derde Oorgangstydperk. Die hoofstad van die dinastie se farao's was Saïs in die westelike Nyldelta.

Die 24ste Dinastie het net ’n kort tyd bestaan en net twee farao's gehad. Dit het skielik tot ’n einde gekom toe Sjabaka (die tweede koning van die 25ste Dinastie) Saïs aanval, Bakenrenef gevange neem en hom verbrand.

Heersers wysig

Farao Bewind
Tefnacht I732-725 v.C.
Bakenranef725-720 v.C.


Voorafgegaan deur
23ste Dinastie
24ste DinastieOpgevolg deur
25ste Dinastie