24ste eeu v.C.
eeu
(Aangestuur vanaf 2389 v.C.)
Gebeure
wysig![](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/0c/IVC_Map.png/250px-IVC_Map.png)
- Omstreeks die 29ste eeu tot 2334 v.C.: Mesopotamiese oorloë van die Vroeë Dinastie duur voort.
- Omstreeks 2360 v.C.: Hekla-4-uitbarsting.
- Omstreeks 2350 v.C.: Die einde van die Vroeë Dinastie III in Mesopotamië.
- Omstreeks 2350 v.C.: Eerste verwoesting van die stad Mari, Sirië.
- Omstreeks 2345 v.C.: Die einde van die 5de Dinastie in Antieke Egipte.
- Omstreeks 2345 of 2460 v.C.: Die begin van die 6de Dinastie in Antieke Egipte.
- Omstreeks 2340 v.C.: Die Akkadiese Ryk.
- Omstreeks 2334-2279 v.C.: Die Semitiese hoofman Sargon van Akkad se verowering oor Sumer en Mesopotamië.
Belangrike mense
wysig- Urukagina, heerser van die stadstaat Lagasj.
- Omstreeks 2332 v.C.: Die begin van die bewind van Sargon van Akkad.
Sterftes
wysigDekades en jare
wysig🔥 Top keywords: TuisbladApokkeSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVarkgriepMia GothInnes en Franna BenadéAappokkeSeksCobus RossouwSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SeksposisieAdjunkpresident van Suid-AfrikaCleopatra VIISjerriePatentGordelroosWikipedia:GebruikersportaalCobus Rossouw jr.Annelie LotrietKategorie:Amerikaanse tennisspelersSwangerskapTweede WêreldoorlogSuid-AfrikaLongontstekingGalblaasWikipedia:HulpWikipedia:GeselshoekieWiki HowWikipedia:Hoe kan ek help?Wikipedia:Welkom nuwelingeVadersdagPresident van Suid-AfrikaFietsryrewolusieSeksuele penetrasieAfrikaansSeksuele opwekkingLys van Suid-Afrikaanse musikante