1996 San Marino Grand Prix
Die 1996 Formule 1 San Marino Grand Prix is op 5 Mei 1996 op die Autodromo Enzo e Dino Ferrari in Imola, Italië gehou. Dit was die vyfde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Damon Hill in sy Williams-Renault gewen.
Wedrengegewens | ||
---|---|---|
Wedren 5 van 16 in die 1996 Formule Een-seisoen | ||
![]() | ||
Datum | 5 Mei 1996 | |
Amptelike naam | XVI Gran Premio di San Marino | |
Plek | Autodromo Enzo e Dino Ferrari, Imola, Emilia-Romagna, Italië | |
Baan | Permanente renbaan 4.892 km (3.052 mi) | |
Afstand | 63 rondtes, 308.196 km (192.262 mi) | |
Weer | Sonnig | |
Voorste wegspringplek | ||
Bestuurder | ![]() | Ferrari |
Tyd | 1:26.890 | |
Vinnigste rondte | ||
Bestuurder | ![]() | Williams-Renault |
Tyd | 1:28.931 op rondte 49 | |
Podiumplekke | ||
Eerste | ![]() | Williams-Renault |
Tweede | ![]() | Ferrari |
Derde | ![]() | Benetton-Renault |
Uitslag
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongApokkeSpesiaal:Onlangse wysigingsVeelvuldige skleroseCarles PuigdemontVarkgriepSeksCleopatra VIIBreyten BreytenbachCobus RossouwMia GothJan BreytenbachSwangerskapSeksposisieWikipedia:GebruikersportaalLongontstekingTweede WêreldoorlogWikipedia:Welkom nuwelingeWiki HowOraniaFietsryrewolusieWikipedia:GeselshoekieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGordelroosWikipedia:HulpCobus Rossouw jr.Suid-AfrikaSkildklierHulp:Verwydering van instandhoudingsjabloneAfrikaansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Sandra KotzéLys van Suid-Afrikaanse musikanteKategorie:Artikels met NKC-identifiseerdersPornhubEjakulasieAngina pectoris