Water dampdruk

Die dampdruk van water is die druk waarby waterdamp in termodinamiese ewewig/ekwilibrium is met sy kondensaattoestand. Dit is 'n funksie van temperatuur. Dit kan ook as die kookpunt of borrelpunt gesien word - dit is die druk en temperatuur waar water oorgaan van damp na vloeistof.

Benadering vir die berekening van water se dampdruk

wysig

Die dampdruk van water kan by benadering uitgewerk word deur die Antoine vergelyking:

  • waar die temperatuur in grade Celsius (°C) is en die dampdruk in mm Hg (millimeter kwik). Die konstantes is:
Tmin, °CTmax, °C
Water8.071311730.63233.4261100
Water8.140191810.94244.48599374

760 mm Hg = 101.325 kPa. Dus, om mm HG om te skakel na kPa moet die waarde in mm HG gemaal word met 101.325/760.

Water se dampdruk in tabelformaat

wysig

Om meer akkurate syfers vir water se dampdruk te kry, kyk byvoorbeeld wat The Engineering Toolbox publiseer by Water saturation pressure.