Uitgloeiing
Uitgloeiing is 'n proses om die eienskappe van 'n materiaal te verander deur verhitting tot 'n spesifieke temperatuur vir 'n spesifieke tyd, gevolg deur gekontroleerde afkoeling. Die doel van uitgloeiing van 'n materiaal kan wees om die smeebaarheid te verhoog en/of om die mikrostruktuur te verander.
Bronne
wysig- Thesis of Degree, Cable Manufacture and Tests of General Use and Energy. Jorge Luis Pedraz (1994), UNI, Files, Peru.
- "Dynamic annealing of the Copper wire by using a Controlled Short circuit." Jorge Luis Pedraz (1999), Peru: Lima, CONIMERA 1999, INTERCON 99,
🔥 Top keywords: TuisbladApokkeSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVarkgriepMia GothInnes en Franna BenadéAappokkeSeksCobus RossouwSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024SeksposisieAdjunkpresident van Suid-AfrikaCleopatra VIISjerriePatentGordelroosWikipedia:GebruikersportaalCobus Rossouw jr.Annelie LotrietKategorie:Amerikaanse tennisspelersSwangerskapTweede WêreldoorlogSuid-AfrikaLongontstekingGalblaasWikipedia:HulpWikipedia:GeselshoekieWiki HowWikipedia:Hoe kan ek help?Wikipedia:Welkom nuwelingeVadersdagPresident van Suid-AfrikaFietsryrewolusieSeksuele penetrasieAfrikaansSeksuele opwekkingLys van Suid-Afrikaanse musikante