Jeroen Dijsselbloem

Jeroen Dijsselbloem (gebore op 29 Maart 1966 in Eindhoven) is 'n Nederlandse politikus van die PvdA-party.

Jeroen Dijsselbloem
Jeroen Dijsselbloem

Burgemeester van Eindhoven
Ampsbekleër
Termynaanvang
13 September 2022
Voorafgegaan deurJohn Jorritsma

Voorsitter van die Eurogroep
Ampstermyn
11 Februarie 2013 – 12 Januarie 2018
Voorafgegaan deurJean-Claude Juncker
Opgevolg deurMário Centeno

Minister van Finansies
Ampstermyn
5 November 2012 – 26 Oktober 2017
Eerste ministerMark Rutte
Voorafgegaan deurJan Kees de Jager
Opgevolg deurWopke Hoekstra

Parlementêre leier van die PvdA in die Tweede Kamer
Ampstermyn
20 Februarie 2012 – 20 Maart 2012
Voorafgegaan deurJob Cohen
Opgevolg deurDiederik Samsom

Ampstermyn
23 Maart 2017 – 25 Oktober 2017
Ampstermyn
20 November 2002 – 5 November 2012
Ampstermyn
28 Maart 2000 – 23 Mei 2002

Lid van die munisipale raad van Wageningen
Ampstermyn
12 April 1994 – 1997

Persoonlike besonderhede
GeboreJeroen René Victor Anton Dijsselbloem
29 Maart 1966 (1966-03-29) (58 jaar oud)
Eindhoven, Nederland
Politieke partyParty van die Arbeid (PvdA)
Kind(ers)2
Alma materWageningse Universiteit
ReligieKatoliek

Dijsselbloem het landbou-ekonomie aan die Wageningse Universiteit studeer.

Hy was 'n lid van die Tweede Kamer van die Stategeneraal en minister van Finansies in die Rutte II-kabinet (2012-2017) gewees. Van 2013 tot 2018 was hy ook die voorsitter van die Eurogroep gewees. Daarna was hy van 2019 tot 2022 die voorsitter van die Nederlandse Navorsingsraad vir Veiligheid (OVV) gewees.

Sedert September 2022 is hy die burgemeester van die stad Eindhoven.

Bronne

wysig

Eksterne skakels

wysig