Geologiese Vereniging van Suid-Afrika
Die Geologiese Vereniging van Suid-Afrika (GVSA) is 'n geleerde vereniging vir geologiese wetenskap wat in 1895 gestig is, en is dus een van die oudste van sodanige verenigings in Afrika. Die GVSA publiseer die portuur-geëvalueerde (Engels: peer reviewed) wetenskaplike joernaal, die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Geologie en ken jaarliks die Draper-gedenkmedalje (ter ere van David Draper) toe om prestasie in geologie te erken en die Des Pretorius-gedenkprys (ter ere van Desmond Pretorius) om buitengewone werk op ekonomiese geologie in Afrika te erken.
Eksterne skakels
wysig🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekThys die BosveldklongSpesiaal:Onlangse wysigingsVarkgriepCarles PuigdemontApokkeVeelvuldige skleroseLongontstekingSwangerskapCleopatra VIIJan BreytenbachSeksposisieSeksMia GothMaurice BéjartTweede WêreldoorlogGordelroosGeskiedenis van Wiki HowOraniaSeksuele penetrasieSuid-AfrikaWikipedia:GebruikersportaalSkildklierNoam ChomskyWiki HowBreinvliesontstekingMarinus WijnbeekHartversakingPornhubEjakulasieFrancis Edward MaseyAfrikaansGalblaasOrale seksWikipedia:Welkom nuwelingeSeksueel oordraagbare infeksieWikipedia:GeselshoekieWikipedia:Algemene spelfoute