Fairey Swordfish

Britse dubbeldekker torpedobomwerper

Die Fairey Swordfish was 'n dubbeldekker-eenmotorige vliegtuig wat sy nooiensvlug in 1934 onderneem het. Dit was 'n bomwerper wat torpedo's gedra het. Dit is deur die Fairey Aviation Company ontwikkel. Die vliegtuig het bekend geword tydens die keldering van die Bismarck.

Fairey Swordfish
Fairey Swordfish op 'n vliegveld
TipeTorpedo bomwerper
VervaardigerFairey Aviation Company
Nooiensvlug17 April 1934
Bekendstelling1936
Onttrek21 May 1945
StatusUit diens gestel
HoofgebruikerBritse Lugmag
Britse Vlootlugmag
Kanadese Lugmag
Vervaardig1936–1944
Aantal gebou2 391
Fairey Swordfish Mk I

Tegniese besonderhede wysig

Besonderhede van die Fairey Swordfish II:
ItemStatistiek
Aantal motors1
Tipe motorSkroef
VervaardigerBristol Pegasus IIIM.3 stermotor
Kraglewering per motor690 perdekrag
Vlerkspan13,87 m
Lengte10,87 m
Hoogte3,726 m
Maks. opstygmassa3 406 kg
Maks. snelheid222 km/h op 1 524 m
Operasionele hoogte5 867 m
Togafstand879 km
BewapeningEen 0.303 Browing masjiengeweer bo-op enjin,

een 0.303 Lewis of Vickers K-masjiengeweer agter in kajuit.

BomvragAgt 27 kg bomme onder die vlerke

Bron wysig

🔥 Top keywords: