Cambridgeshire

Cambridgeshire (uitgespreek /ˈkeɪmbrɪdʒʃər/) is 'n graafskap in oostelike Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die graafskap sluit in die stede van Cambridge, Ely en St Ives. Cambridgeshire het 'n bevolking van 806 700 in 2011 gehad en is dus die 28ste grootste graafskap in die land.

Cambridgeshire

Vlag

Wapen

Ligging in Engeland
Seremoniële graafskap Cambridgeshire
HoofstadCambridge
Oppervlakte3 389 km²
Bevolking806 700 (2011)
Bevolkingsdigtheid238 inw./km²
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap
StreekCambridgeshire
Administratiewe setelCambridge
ISO 3166-2:GB-CAM
Oppervlakte3 046 km²
Bevolking622 200 (2011)
Bevolkingsdigtheid204 inw./km²
Webtuistewww.cambridgeshire.gov.uk
Distrikte en Unitêre owerhede
  1. Cambridge
  2. Suid-Cambridgeshire
  3. Huntingdonshire
  4. Fenland
  5. Oos-Cambridgeshire
  6. Peterborough

Eksterne skakels wysig

🔥 Top keywords: