Blake Clark

Blake Clark is 'n Amerikaanse komediant en akteur. Hy is veral bekend vir sy rol as Slinky Dog in die Toy Story-reeks van rolprente, waar hy Jim Varney opgevolg het na laasgenoemde se afsterwe in 2000.

Blake Clark
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Clark op 1 April 2016

GeboortenaamBlake Timothy Clark
AliasBlake Clarke
Geboorte2 Februarie 1946
Macon, Georgia
NasionaliteitVerenigde State van Amerika
Beroep(e)Akteur, komediant
Aktiewe jare1985–2012
ToekenningsOscar
Internet-rolprentdatabasis-profiel


Eksterne skakels

wysig