Ј (Cyrillies)

Cyrilliese letter Ј
Cyrilliese alfabet
АБВГҐДЂ
ЃЕЁЄЖЅЗ
ИІЇЙЈКЛ
ЉМНЊОПР
СТЋЌУЎФ
ХЦЧЏШЩЪ
ЫЬЭЮЯ  
Ou letters
ҀѸѠѺѾѢ 
ѤѦѪѨѬѮѰ
ѴѶѲ    

Ј (kleinletter: ј) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Serwies, Masedonies en Azerbeidjans gebruik word en moenie met die letter J in die Latynse alfabet verwar word nie. Dit word uitgespreek as /j/.

🔥 Top keywords: