Modder en Bloed

(Aangestuur vanaf Modder en bloed)

Modder en Bloed is 'n rolprent wat op 1 April 2016 in Suid-Afrika uitgereik is. Dit is 'n oorlogsdrama oor Boerekrygsgevangenes wat in die jaar 1901 afspeel, eers in die distrik Colesberg en dan op die eiland Sint Helena. Die dialoog is sowat om die helfte in Afrikaans en Engels.

Modder en Bloed
RegisseurSean Else
DraaiboekSean Else
MetStian Bam
Grant Swanby
Charlotte Salt
Andre Jacobs
Richard Wright-Firth
Bok van Blerk e.a.
AteljeeDark Matter Studios
Uitgereik1 April 2016
LandSuid-Afrika
TaalEngels en Afrikaans
IMDb-profiel

Sien ook wysig