Microsoft Office

Microsoft Office is Microsoft se kantoorpakket wat uit Microsoft Word vir die MS-DOS-bedryfstelsel ontstaan het. Die eerste weergawe van Microsoft Office is in 1989 vir die Apple Macintosh vrygestel. Tans word slegs die Windows- en Mac OS-bedryfstelsels ondersteun.

Microsoft Office
Kort opsomming van die logo.
OntwikkelaarMicrosoft
BedryfstelselMicrosoft Windows, Mac OS X
KategorieKantoorpakket
LisensieKommersieel
Webbladoffice.microsoft.com

Komponente wysig

Microsoft Office bestaan uit onder meer die volgende komponente:

Weergawegeskiedenis wysig

Vir Windows wysig

WeergaweOpmerkingDatum
Office 3.0Word 2.0c, Excel 4.0a, PowerPoint 3.0, Mail1992
Office 4.0Word 6.0, Excel 4.0, PowerPoint 3.01994
Office vir NT 4.21994
Office 4.3-1994
Office 7.0/95Word 95, ens.1995
Office 8.0/97Word 97, ens.1996
Office 9.0/2000Word 2000, ens., die laaste weergawe wat onder Windows 95 werk1999
Office 10.0/2002/XPWord 2002, ens., die laaste weergawe wat onder Windows 98 SE, ME werk2001
Office 11.0/2003Word 2003, laaste weergawe vir Windows 20002003
Office 12.0/2007Word 2007, ens2007

Vir Macintosh wysig

WeergaweOpmerkingDatum
Office 1Word 3, ens.1990
Office 2Word 4, ens.1992
Office 3Word 5, Excel 4, PowerPoint 3, ens.1993
Office 4.2-1994
Office 4.2.1-1994
Office 98-1998
Office 2001Word 2001, ens.2000
Office v. XWord X ens.2001
Office 2004Word 2004, ens.2004
Office 2008Word 2008, ens.2008

Sien ook wysig