Digitale objek-identifiseerder
ISO-standaard, unieke string identifiseerder vir 'n digitale voorwerp
'n Digitale objek-identifiseerder (of DOI) is 'n nommer wat gebruik word om 'n dokument permanent te identifiseer sonder om na sy ligging te verwys. As voorbeeld kan 'n unieke nommer aan 'n wetenskaplike proefskrif of artikel toegeken word en dit dan later weer gebruik word om die dokument te vind. 'n DOI-opspoorstelsel word ingespan om die huidige ligging van die dokument te bepaal. As die dokument geskuif word, word slegs die opspoorstelsel met die nuwe ligging opdateer.
Eksterne skakels wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika