Gaan na inhoud

Offenbach am Main

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Offenbach am Main

KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Hesse
 Koördinate50°6′N 8°46′O / 50.100°N 8.767°O / 50.100; 8.767
 Stigting (eerste verwysing)977
 Stadstatus
 Oppervlakte: 
 - Totaal44,9 vk km
 Hoogte bo seevlak98 m
 Bevolking: 
 - Totaal (30 Junie 2014)119 554[1]
 - Bevolkingsdigtheid2662,6vk km
 TydsoneUTC +1 (MET)
 - SomertydUTC +2 (MEST)
 BurgemeesterFelix Schwenke[2] (SPD)
 Amptelike Webwerfoffenbach.de

Offenbach am Main is die vyfde grootste stad in die Duitse deelstaat HesseFrankfurt am Main, Wiesbaden, Kassel en Darmstadt, met 'n bevolking van 135 692 (Desember 2016) en 'n oppervlakte van 44,9 km².

Offenbach, geleë net suidoos van Frankfurt am Main, is in 1698 deur Hugenote-vlugtelinge gevestig wat hier onder meer 'n tabakbedryf op die been gebring het. Later het die stad 'n sentrum van die leerbedryf geword. Tans word die plaaslike ekonomie deur die dienstesektor oorheers. Die Hochschule für Gestaltung (HfG), 'n tersiêre onderwysinstelling wat akademiese opleiding aan ontwerpstudente verskaf, bevorder die groei van die plaaslike ontwerpbedryf.

Verwysings[wysig | wysig bron]

🔥 Top keywords: Akademia e Shkencave e RPS te ShqiperiseAlexandria Ocasio-CortezBilderberg GroupCristiano RonaldoDong XiaowanMinecraftOperation GladioPrimal cutRiot FestStrictly Come Dancing (series 7)Main PageSpecial:SearchWikipedia:Featured picturesHeeramandiMeteor LakePornhubXXXTentacionRichard GaddBaby ReindeerBlue Hole (Red Sea)CleopatraYouTubeDeaths in 2024Indian Premier League2024 Indian general electionMurder of Asunta BasterraThe Idea of YouChallengers (film)EnobosarmThe Fall Guy (2024 film)Sharmin SegalDuane EddyFallout (American TV series)Brittney GrinerNicholas Galitzine2024 ICC Men's T20 World Cup2024 Thomas & Uber Cup2024 AFC U-23 Asian CupAnne Hathaway2024 Indian Premier LeagueLaapataa LadiesFacebookMeena AlexanderInternational Workers' DayDua LipaInstagramJaime MunguíaXXX (2002 film)Shōgun (2024 miniseries)