Yitzhak Rabin

Israeli politikus, staatsman en generaal

Yitzhak Rabin (/rəˈbiːn/; Hebreeus: יצחק רבין‬, IPA: [jitsˈχak ʁaˈbin] ( listen); 1 Maart 1922 – 4 November 1995) was ‘n Israelse politikus en generaal. Hy was van 1964 tot 1967 die Tzahal (die Israelse Weermag) se opperbevelhebber gewees. Hy was ook die - vyfde - eerste minister van Israel gewees; hy het twee terme in die amp gedien, 1974-1977 en 1992-1995 toe hy vermoor is.

Yitzhak Rabin
יצחק רבין (he)
Yitzhak Rabin

Ampstermyn
13 Julie 1992 – 4 November 1995
ViseChaim Herzog, Ezer Weizman
Voorafgegaan deurYitzhak Shamir
Opgevolg deurShimon Peres
Ampstermyn
3 Junie 1974 – 22 April 1977
ViseEphraim Katzir
Voorafgegaan deurGolda Meir
Opgevolg deurShimon Peres (wnd.)

Minister van Verdediging
Ampstermyn
13 Julie 1992 – 4 November 1995
ViseHomself
Voorafgegaan deurMoshe Arens
Opgevolg deurShimon Peres

Persoonlike besonderhede
Gebore(1922-03-01)1 Maart 1922
Jerusalem
Sterf4 November 1995 (op 73)
Tel Aviv, Israel
Politieke partyHa'Avoda (Arbeidsparty),
boonop: HaMa'arakh (Die Belyning)
Eggenoot/-noteLeah Rabin († 2000)
Kind(ers)2
Handtekening
LojaliteitVlag van Israel Israel
Jare in diens1941–1967
Rang luitenant-generaal (Rav aluf)
Oorloë/VeldslaeOnafhanklikheidsoorlog 1948,
Sesdaagse Oorlog
ToekenningsNobelprys vir Vrede (1994)
Yitzhak Rabin, 5de Eerste Minister van Israel

Eksterne skakels wysig

Voorafgegaan deur
Golda Meir
Eerste Minister van Israel
1974–1977
Opgevolg deur
Shimon Peres (wnd.)
Voorafgegaan deur
Yitzhak Shamir
Eerste Minister van Israel
1992–1995
Opgevolg deur
Shimon Peres